Skuins agter my . Skuins agter my hoor ek hoewe. Dit kan ’n perd wees, ’n swart perd wees met iemand op sy rug. . Dit klop in my kop, die kil klanke van die hoewe. Wie die man is skuins agter my, weet ek nie. . Omkyk is nie moontlik nie, alles draai agtertoe […]
Langsame spoed . Terwyl ek loop, bons die lui klank van die klok langsaam af van die woonkompleks se muur. . In die kerk hierbo sypel mense binne en begin soek na reddende gesange in hulle boekies. . Alles gebeur met verdrag. In die hoofstraat jaag ’n motor teen lae spoed; die doppler agter hom […]
Dear Reader This blog contains poetry of De Waal Venter published between 2007 and 2014 on a blog that is not available anymore. The poems are published under different headings e.g. “Philosophical reality” and “Nature of life”. The poems are indexed and the reader can also make use of a search function on the blog. […]